Life With Zee

EP 27 Danie du Toit: Spoegwolf, Songs Skryf en Stories

Zandri van Zyl (Zee)

Hierdie week gesels ek met die legendariese Danie Reënwolf van die uber bekende Afrikaanse band, Spoegwolf. Dit is vir my 'n ongelooflike groot voorreg om so bietjie meer van Danie se storie te hoor en met julle te deel.

In hierdie episode gesels ons oor:

  • Wie en waar die Danie van vandag vandaan kom
  • Waar hy sy inspirasie kry vir sy musiek
  • Wie Lenie Blou is en 
  • Hoe sy en Melissa se storie begin het

Ek het myself op 'n stadium in trane in gelag, en het elke liewe oomblik van sy storie geniet! Ek hoop julle geniet die episode soveel soos wat ek het!

People on this episode