
Life With Zee
Welcome to Life With Zee — the podcast that feels like eavesdropping on your favourite group chat.
Season 3 is ditching the deep and diving into the delulu. We’re talking hot takes, wild stories, pop culture therapy, and the kind of conversations you only have with your inner circle. Each week, Zee links up with bold, brilliant, sometimes unhinged guests to unpack life’s big questions — like “Is this a red flag or a personality trait?” and “Why are we like this?”
It's unfiltered, slightly chaotic, and always entertaining.
New episodes every week. Come for the banter, stay for the oversharing.
Follow @lifewithzeepodcast — and bring snacks.
Life With Zee
EP 27 Danie du Toit: Spoegwolf, Songs Skryf en Stories
Hierdie week gesels ek met die legendariese Danie Reënwolf van die uber bekende Afrikaanse band, Spoegwolf. Dit is vir my 'n ongelooflike groot voorreg om so bietjie meer van Danie se storie te hoor en met julle te deel.
In hierdie episode gesels ons oor:
- Wie en waar die Danie van vandag vandaan kom
- Waar hy sy inspirasie kry vir sy musiek
- Wie Lenie Blou is en
- Hoe sy en Melissa se storie begin het
Ek het myself op 'n stadium in trane in gelag, en het elke liewe oomblik van sy storie geniet! Ek hoop julle geniet die episode soveel soos wat ek het!