Life With Zee

EP 33 Katinka Oosthuizen: Fergalicious Verhale & Lekker Lag

February 22, 2024 Zandri van Zyl (Zee) Season 2 Episode 33
Life With Zee
EP 33 Katinka Oosthuizen: Fergalicious Verhale & Lekker Lag
Show Notes

Op die episode gesels ek met die alombekende Katinka Oosthuizen op die Podcast!

In hierdie episode sit en gesels ons soos twee ou vriendinne oor

  • Lewe as ń creator, besigheids eienaar en fotograaf
  • Interessante toekomstige geleenthede
  • Haar troue & huwelik en selfs 
  • Hoe Braam die nuwe stêr op haar sosiale media geword het!

Ons lag lekker en raak van tyd tot tyd diep, so maak seker jy luister die hele episode om die rit saam met ons deur te sien!

Ons hoop julle geniet die episode soveel soos wat ons het :)