Hierdie week gesels ek met die legendariese Danie Reënwolf van die uber bekende Afrikaanse band, Spoegwolf. Dit is vir my 'n ongelooflike groot voorreg om so bietjie meer van Danie se storie te hoor en met julle te deel.
In hierdie episode gesels ons oor:
Ek het myself op 'n stadium in trane in gelag, en het elke liewe oomblik van sy storie geniet! Ek hoop julle geniet die episode soveel soos wat ek het!